Die Cape Town AF Centre met Dr Razeen Gopal aan die stuur, word wêreldwyd hoof aangeslaan en dié sentrum word byna sonder uitsondering deur vervaardigers van nuwe mediese harttegnolgie gekies
Die nuutste ablasie-tegnologie om atriale fibrillasie te behandel, antistolmiddels en die ChadsVasc Score word alles ingespan om jou brein teen beroerte te beskerm. Vind uit wat is die jongste verwikkelings,