Hoe ekstreme uithou-sport jou hart kan beskadig

Het jy geweet dat atlete wat hulle harte tot die uiterste beproef in strawwe uithou-sport, soos die Comrades-marathon, die Cape Epic-fietstoer of strawwe ystermankompetisies, hulle hartstruktuur kan beskadig.

Die skade kan dan lei tot hartritme-stoornisse wat selfs tot skielike dood kan lei.

Marí Hudson gesels met Dr Razeen Gopal, elektrofisioloog, oor die verband tussen strawwe sport en hartritme-defekte.

Related Content

RF Ablation

The most common method for treatment of arrhythmias, is radiofrequency ablation.

Wat is jou beroerte-risiko?

Die nuutste ablasie-tegnologie om atriale fibrillasie te behandel, antistolmiddels en die ChadsVasc Score word alles ingespan om jou brein teen beroerte te beskerm. Vind uit wat is die jongste verwikkelings,

Share This Page: